RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb  |  Afrikaans  |  Podcast, ±6 min episodes every 10 hours
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 – 104fm) uitgesaai.