ArcelorMittal staal hom vir ekonomiese ommeswaai

--:--
ArcelorMittal het vandag winssyfers vir die 6 maande tot einde Junie bekend gemaak. Die omset was 3% laer, en die groep se wesensverlies het R1.1 miljard beloop. Kobus Verster, die uitvoerende hoof van ArcelorMittal gesels oor die resultate.
1 Aug 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG R21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Sep 11AM 19 min